Ek het nog drie ure voor…

Is dit drie ure te vroeg om hierdie lysie te maak? Dit voel simpel. Want wat ek soek en wat ek eintlik kort is nie dieselfde ding nie. Maar Wa- se meisie het dit gedoen, so meer vir die fun doen ek dit ook.

Wat ek soek in iemand:

  • Probeer ‘n Christen wees (let wel, probeer)
  • Honestly, nie te oorgewig nie
  • Nie geinteresseerd in stupid goed nie (akteurs, drama, ens.)
  • Rein in daad en spraak

Ek voel as ek die lys verder vat, gaan dit net meer en meer soos sy begin lyk (kreatief, slim, musical, geletterd…)

Ek sal eendag ‘n beter lys maak. Want honestly, as iemand wat so baie van wat ek soek nie my soek nie, dan wat presies is die punt van hierdie kriteria?

Soos ek dink aan daai dating apps wat jou group met mense met dieselfde interests. Wats die punt daarvan? As sy, wat hierdie goed gemeen het met my, nie met my wil klik nie, wat help daai mutal interests nou eintlik? Sinneloos.

Leave a comment