Dis omtrent tyd. Alhoewel eerlikwaar wil ek net die laptop afsit.

Ek is byna klaar met my sogenaamde research. Ek met net more ingaan om dokumente haal sodat ek weet watse format my document moet wees. Dan handig ek dit seker in volgende week.

Al wat dan voorle is die ander vak se eksamentaak, ‘n “portfolio”. Klink na crap maar dis alright.

Belangrike issues wat ek ‘n lang tyd suppress het kom terug. Soos issues rondom werk kry.

En daars ‘n klein kans dat ek Chile toe kan gaan! Klein want ek kry nie myself om te apply nie. Daars baie redes vir dit, maar een van hulle (net een van hulle) is die idee dat as ek ‘n jaar lank weg is en ek kom terug… dan kom ek af op my hond wat dood is van ouderdom, my kat wat dalk omgery is, en my ma, pa, ouma, en oupa wat oud is. En vriende wat verander het. Ek like nie die idee nie.

My vriend se oupa is dood. Sy begrafnis is more.

Die afgelope tyd lees ek Crime and Punishment op Reddit. Ons is nou by Part 2 Chapter 4.

My lees goals vir die res van die jaar is om meer te lees van Gogol en Chekhov, en dalk ander Russe. Ek wil ook nog The Republic klaar maak en hopenlik my hele collection van Plato.

In geloof en so voel ek persoonlik okay. Maar dit pla my so veel. So damn baie, om te stres oor my vriende en hulle issues. Dis asof hulle blind is. En ek kan nie help nie. Dis asof ek skree en niemand kan my hoor nie. Of skree ek net nie?

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out /  Change )

Google photo

You are commenting using your Google account. Log Out /  Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out /  Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out /  Change )

Connecting to %s