My vriend wat ek nooit sien nie. Is dit ek wat nie moeite doen nie? Of is ek besig? Of doen jy nie moeite nie? Of is dit net omstandighede?

Maar hel, jy doen altyd dinge. Ek doen nie. Jy tutor en gee lesse en gaan China toe en kom terug en werk en cosplay… En ek doen niks. Ons doen niks. Eks pateties. As ek dink aan jou en jou gesin sien ek oopte en vryheid. Spasie.

One thought on “Dinge doen

  1. Mens moet weet waar broei die tobie en die sysie. En dit sien gebeur. Dan ‘n roos ruik en roomys proe. Want more klont deur die brein, long of hart en jy mis alles. Dit gebeur so vinnig. Onverwags. Skielik, soos die balju met ‘n dagvaarding kom dit. Google Calendar weet of waarsku nie vooraf nie. Vra hoe ek weet.

    Like

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out /  Change )

Google photo

You are commenting using your Google account. Log Out /  Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out /  Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out /  Change )

Connecting to %s