Sterkte. Jy weet nie wie ek is nie, maar in eerste jaar was ek in jy in ‘n selfde klas gewees. Dis nogal erg om soms te sien hoe jy op Facebook sulke goeie positiewe fotos oplaai… en dan in die aand laai jy goed soos hierdie op. Dis nie lekker nie. Ek weet.

Good luck.

Ballade vir 'n Woordesmous

Die oomblik toe ons baklei en jy sê vir my dat dit vir jou voel of ek net julle goedheid misbruik het jy die mat heeltemal onder my voete uitgepluk. Ek’t nooit gedink jy, van alle mense, sal hierdie woorde uiter nie.

Jy vir wie ek geidoliseer het, jy wat my altyd opgehelp het, jy wat my beter ken as enige iemand, wat weet wat my swak punte is. Hoe kon jy een van hierdie swak punte gebruik het om my dieper in die dam in te stamp sonder om net ‘n klein bietjie sleg te voel?

Ja, ek mag dalk nie soveel hê soos julle nie, ek mag dalk aan minder gewoond wees, ek mag dalk moet harder werk vir die goed wat ek wil hê terwyl jy net kan vra en dit ontvang. Ja ek is gewoond aan minder maar dit was en is nie veronderstel om ons…

View original post 193 more words

Advertisements

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s