Ek voel jou pyn…

Ballade vir 'n Woordesmous

Soms wonder ek hoe mense se lewens sal wees sonder my, sonder my wat op die agtergrond van my eie lewe dans, sonder my wat die boom in ‘n skoolkonsert moes vertolk
Ek dink partykeer dat ek nie goed genoeg is vir die mense wat in my lewe is nie, ek dink dat hulle beter verdien omdat ek slegs ek kan wees. Die lame, useless, boring ek wat selfs die dorre karoo na ‘n opwindende plek kan laat lyk, die ek wat stil-stil die wêreld vanuit my venster bekyk, die ek wat depressief voel as die weer vir langer as 3 dae grys en bewolk bly, die ek wat sukkel om tussen vreemde mense te kan wees.
Partykeer loop ek verby die spieël en sien hierdie vreemdeling wat na my toe terugstaar en dan wonder ek wie is jy met die donker kringe onder jou hartseer oë en vals glimlag…

View original post 29 more words

Advertisements

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s