Ek kan hier en daar relate. Die gevoel dat jy soveel beter kan wees, soveel meer saak kan maak… maar die vrees van ander mense wat jou drome afbreek.

Ballade vir 'n Woordesmous

Toe ek klein was, was ek heeltemal anders as normale kinders. Almal het na speelgroepies gegaan en teepartytjies met hul poppe gehou terwyl ek gelees het. Ek kan nie onthou hoe ek verslaaf geraak het aan die gevoel van papier onder my vingerpunte nie, van die reuk van boeke, van die ontsnapping wat ek keer op keer gevind het in boeke

Ek’t gedroom daarvan om ‘n dokter te word en lewens te red, of ‘n vlieënier om die wêreld te kan sien, vir myself het ek groot drome gehad – as ek maar net geweet het wat ek nou weet. Toe ek skool toe is, is ek gedwing om my drome af te skaal na die gewone – ‘n juffrou of ‘n verpleegster want daar is gesê dat meisies nie vlieëniers kan word nie, my drome is afgebreek deur kinders sonder insig wat eerder met poppe wou gespeel het as…

View original post 169 more words

Advertisements

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s