Hel hierdie pis my af.

“Wat is jou probleem?” As iemand dit sê dan sê hy eintlik: “Ek weet eks is nie die probleem nie. Ek weet ek het niks verkeerd gedoen nie. Die probleem lê by jou. So wat is jou issue? Ek voel offended dat jy kwaad is.”

De hel met dit. “Ek” het geen probleem nie. JY is die probleem. Hou op maak of ek die issue is.

Dit lyk asof jy ‘n probleem het

Kom tog.

So vertaan ek dit reg? Jy pis my af en dans jy kwaad omdat ek kwaad is?

Jy dink ek het ‘n probleem want jy weier om te dink dat jy die probleem is.

De hel met empatie. Jys nie van “Wow, hys nogal kortaf. Ek wonder wat fout is. Miskien het ek iets gesê. Dalk kan ek help“. Nee. Jys van “Ag hys seker not onredelik en fieslik. Kom ek los hom net.

En die ergste is, meestal wanneer dit gebeur guilt mense jou om te voel dat jy die een is wat moet jammer sê. Ja in ‘n mate is dit altyd albei se skuld. Maar dit kan mos net nie wees dat die fout by hulle lê nie.

 

 

 

 

Advertisements

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s